Afzenderadres vir terugstuurpos double_bounce_sender
Hierdie parameter spesifiseer die adres van die sender wat weggegooi moet word as dit nie afgelewer kan word nie. Dit moet 'n unieke naam wees. Al die e-posse na hierdie naam word stilweg weggegooi om die wegspringlus van e-pos te beƫindig.