Maksimum aantal parallelle aflewerings na dieselfde bestemming smtp_destination_concurrency_limit
Hierdie parameter beperk die aantal parallelle aflewerings na dieselfde bestemming via die smtp afleweringsagent. Die standaard limiet is die default_destination_concurrency_limit parameter. Dit is waarskynlik veiliger om die gelyktydigheid tot 10 te beperk.